28 Desember 2022
December 27th, 2022
DagstukSagaria 11Leierskap is ʼn belangrike rol waarin die Here jou oprig!Daarom moet jy jou herderskap baie goed beoefen en nie die mense wat jy moet lei, afskeep nie.Die hele plantegroei van die Midd...  Read More
27 Desember 2022
December 26th, 2022
Dagstuk1 Samuel 31Saul neem sy eie lewe, hy en sy seuns en wapendraer sterf op dieselfde dag.Die vyand probeer hom verneder selfs in sy dood, maar hul vrees vir hom is duidelik.  Hul hang sy liggaam i...  Read More
26 Desember 2022
December 25th, 2022
DagstukSpreuke 31As jy visie het en jy is ʼn leier (in Christus lei ons ander mense in die pad van reg lewe) drink jy nie jouself dronk nie en gee jy nie jouself oor aan wellus nie!Dus gaan leierskap g...  Read More
25 Desember 2022
December 24th, 2022
DagstukLukas 2Geseënde Kersfees!!“Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid as Verlosser gebore, Christus die Here.”Lukas 2:11 AFR20Kom ons vier vandag Jesus!Hy is Immanuel: God met ons!Sy genade...  Read More
24 Desember 2022
December 24th, 2022
DagstukSagaria 10Die Here versorg Sy skape, Sy kudde, met herders wat Hy vertrou met visie, met ʼn goeie droom oor die toekoms, sodat hulle die mense daarheen kan lei!Moenie glo wat mense uit hulle son...  Read More
23 Desember 2022
December 22nd, 2022
Dagstuk1 Samuel 30Dawid se “afdanking” deur die Filistyne (hfst. 29) maak dat hy terugkeer huis toe, na Siklag!Maar as hy daar aankom is sy tuisdorp afgebrand deur die Amalekiete (die ouens wat Saul m...  Read More
22 Desember 2022
December 21st, 2022
DagstukSpreuke 30Agur verstaan dat wysheid van God af kom en ons eintlik niks verstaan sonder die Heilige Gees nie!Sy spreuke is in die vorm van viers!Hy sien 4 goed raak om te prys of oor te waarsku:...  Read More
21 Desember 2022
December 20th, 2022
DagstukSagaria 9“n Gemengde volk sal in Asdod woon…”Die Palistyne is n gemengde volk wat woon waar die Filistyne eers was, netso is Egipte bewoon deur n ander groep mense wat die oor oorspronklike Egi...  Read More
20 Desember 2022
December 19th, 2022
Dagstuk1 Samuel 29Dawid was in die tyd wat hy vir Saul moes vlug en nie erken was in sy eie land nie, al die lyfwag van een van die konings van die Filistyne!Hulle was egter oppad om te gaan veg teen ...  Read More
19 Desember 2022
December 19th, 2022
DagstukSpreuke 29Waar daar ʼn toekoms visie, ʼn droom, is wat die Here openbaar en mense kan volg sal hulle ook sommer die woord se reëls hou.Dis nodig om te weet waarheen jy op pad is!Wat die doel van ...  Read More
18 Desember 2022
December 17th, 2022
DagstukSagaria 8Jesus gaan weer in Jerusalem woon!Die duisend jaar vrederyk is ʼn tyd nog in ons toekoms waar die Here self gaan regeer vanuit Jerusalem.““ So sê die Here, ‘Ek keer terug na Sion en sal...  Read More
17 Desember 2022
December 16th, 2022
Dagstuk1 Samuel 28In die hele tyd wat Samuel geleef het kon die Filistyne nie vir Israel wen nie, maar nou het die profeet gesterf en boonop is Dawid, die gesalfde, aan die kant van die Filistyne!Dit ...  Read More
16 Desember 2022
December 15th, 2022
DagstukSpreuke 28Vrygewigheid is ʼn wyse en goddelike waarde in jou lewe!“Wie aan 'n arme gee, ly geen gebrek nie; maar wie sy oë sluit, word baie vervloek.”Spreuke 28:27 AFR20Daarom moet ons nie gulsi...  Read More
15 Desember 2022
December 15th, 2022
DagstukDie Israeliete wou na die terugkeer uit ballingskap weet watter rituele, feeste en vastye hulle nog moet onderhou.Hulle vrae gaan oor godsdiens gebruike van hoe doen en godsdiens, maar die Here...  Read More
14 Desember 2022
December 14th, 2022
Dagstuk1 Samuel 27Dawid vlug na Israel se aards vyande: die Filistyne.By hulle kry hy n veiligheid.Hy word n hele dorp gegee en vandaar loods hy aanvalle teen Israel se ou vyande en sê dan vir die Fil...  Read More
13 Desember 2022
December 12th, 2022
DagstukSpreuke 27Versorg wat jy het en werk hard dan sal dit vir jou sorg. Dit is wat die laaste gedeelte van die hoofstuk sê.Verder verduidelik Salomo dat rusie en ʼn persoon wat stry vir jou skade br...  Read More
12 Desember 2022
December 11th, 2022
DagstukSagaria 6Die visioen van die 4 strydwaens is moontlik n visie van die kerk van die Here wat Sy Heilige Gees in die wêreld indra!“Die engel het hard na my geroep en verklaar: “Kyk, hulle wat na ...  Read More
11 Desember 2022
December 11th, 2022
Dagstuk1 Samuel 26Saul het weer sy hart verhard en Dawid weer vervolg in die woestyn in.Dawid en 2 van sy dapper manne het egter in die nag stil in die kamp ingesluip en Saul en al sy manskappe aan di...  Read More
   NewerOlder