15 Januarie 2023
January 15th, 2023
DagstukPrediker 6“Ja, wie weet wat goed is vir die mens in die lewe gedurende sy min, sinlose lewensdae wat hy deurbring asof dit 'n skaduwee is? Wie is dit wat die mens kan inlig oor wat ná hom sal g...  Read More
14 Januarie 2023
January 13th, 2023
DagstukDaniël 4Hierdie hoofstuk in Daniël word deur ʼn heidense koning  geskryf!Die gehate Nebukadneser wat Jerusalem 3 keer vernietig het en as boos beskou is, vertel hier self sy getuienis en hoe hy ...  Read More
13 Januarie 2023
January 12th, 2023
Dagstuk1 Thess. 5Paulus sê ons is kinders van die lig wat nie in die duister is oor die Here se wederkoms nie!“Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar waaksaam en nugter wees!”1 Tessalonisense...  Read More
12 Januarie 2023
January 12th, 2023
DagstukPrediker 5“Moenie gou wees met jou mond en laat jou hart nie haastig wees om 'n woord voor God te uiter nie. Want God is in die hemel en jy is op die aarde; daarom moet jou woorde min wees.”Pre...  Read More
11 Januarie 2023
January 11th, 2023
DagstukDaniël 3“Daar is nie ʼn ander god wat so kan red soos die God van Sadrag, Mesag en Abednego nie!”- NebukadneserNa die koning se droom oor die beeld en Daniël se uitleg daarvan besluit Nebukadnes...  Read More
10 Januarie 2023
January 10th, 2023
Dagstuk1 Thess. 4Paulus beskryf hoe ons moet leef tot die Here se eer!Hy roep ons lewens tot voorbeeld vir ander!“God het ons tog nie tot onreinheid geroep nie, maar tot heiligheid.”1 Tessalonisense 4...  Read More
9 Januarie 2023
January 9th, 2023
DagstukSagaria 14Sagaria profeteer oor ʼn toekomstige tyd, die 1000 jaar vrederyk as Jesus self in Jerusalem gaan regeer nadat die klimaat en tipografie van Israel verander is deur ʼn aardbewing met Sy ...  Read More
8 Januarie 2023
January 7th, 2023
DagstukPrediker 4Om alleen deur die lewe te gaan is hard en nutteloos sê die prediker, maar 2 is beter as een!!“Twee is beter as een, omdat daar vir hulle 'n ruim beloning is vir hulle inspanning.”Pre...  Read More
7 Januarie 2023
January 6th, 2023
DagstukDaniel 2Daniël, al is hy jonk en onervare, lê koning Nebukadneser se droom uit en red so sy eie lewe sowel die van sy 3 vriende en al die wysgeërs van Babilonië!Babilonië en Nebukadneser was di...  Read More
6 Januarie 2023
January 5th, 2023
Dagstuk1 Thess. 3Paulus se liefde vir hierdie groep mense word so mooi hier uitgevou!Daarom stuur hy Timoteus na hulle toe om hulle te versterk!Paulus wou eintlik self by hulle wees soos vantevore, ma...  Read More
5 Januarie 2023
January 4th, 2023
DagstukSagaria 13Die Here is nie tevrede met mense wat profeteer en sê hulle hoor van die Here maar hulle gee hulle eie opinie en verlei mense met valse idees nie.Wees baie versigtig om te sê: “ Die H...  Read More
4 Januarie 2023
January 4th, 2023
DagstukPrediker 3Tyd kom van die Here af!Ons is rentmeesters (bestuurders) van hierdie kosbare geskenk!Ons moet dit dus goed gebruik!Daar is ń tyd, ń seisoen vir elke ding en ons behoort geleenthede e...  Read More
3 Januarie 2023
January 2nd, 2023
DagstukDaniël 1Daniël en sy 3 vriende word met die val van Jerusalem weggevoer na Babilonië en daar word hulle verkies om in ʼn tipe van Universiteit te bly en te leer tot Nebukadneser se voordeel.Hull...  Read More
2 Januarie 2023
January 1st, 2023
Dagstuk1 Thess. 2Paulus het die Waarheid van die evangelie aan hierdie groep mense vertel en hulle het dit aanvaar ten spyte van vervolging.Nou herinner Paulus hulle dat hy nie die boodskap verkondig ...  Read More
1 Januarie 2023
January 1st, 2023
DagstukVoorspoedige 2023!!!Prediker 2Ek wens oor jou toe:Vreugde in 2023 van die Here af!Sonder Hom en om sonder Hom te leef is plesier oppervlakkig en dus sinloos!Maar in die nuwe jaar wat voorlê moe...  Read More
31 Desember 2022
December 31st, 2022
DagstukSagaria 12Al bly Jerusalem vandag nog ʼn stad wat baie nasies, veral in die Midde-Ooste, verag, is die skrif eintlik oor die duisend jaar vrederyk se einde  In daardie tyd nog meer as die Moslem...  Read More
30 Desember 2022
December 29th, 2022
Dagstuk1 Thessalonisesnse 1Paulus is opgewonde oor die Griekse stad waar hy gepreek het mense tot bekering gekom het, ʼn kerk gevorm het en nou die evangelie aanhou bedien aan hulle gemeenskap, maar oo...  Read More
29 Desember 2022
December 28th, 2022
DagstukPrediker 1Salomo se nugter, dog negatiewe uitkyk van die lewe wys vir my altyd wat kennis, wysheid en insig jou bring sonder die hoop van Christus!“Wat ook al gebeur het, dit is wat gaan gebeur...  Read More
   NewerOlder