14 Desember 2022

Dagstuk
1 Samuel 27

Dawid vlug na Israel se aards vyande: die Filistyne.
By hulle kry hy n veiligheid.
Hy word n hele dorp gegee en vandaar loods hy aanvalle teen Israel se ou vyande en sê dan vir die Filistynse koning dat hy Israel aangeval het. So wen hy hulle guns en word sy manne militêr sterker en roei hy ou vyande van Israel uit.

Here dankie vir wysheid.
Help ons om soos Dawid strategies U te dien.
U is ons Generaal!