19 Desember 2022

Dagstuk
Spreuke 29
Waar daar ʼn toekoms visie, ʼn droom, is wat die Here openbaar en mense kan volg sal hulle ook sommer die woord se reëls hou.
Dis nodig om te weet waarheen jy op pad is!
Wat die doel van jou lewe is! Daarom is dit ook die manier om jou kinders daarin groot te maak en die wat vir jou werk.
Leef jy die doelgerigte rigting van jou lewe uit en die wat jy lei sal hulle rede tot lewe ontdek!
Here dankie vir die spreuke wat ons leer hoe om visioenêr te dink en te lewe!
U is ons Droom gewer!