27 Desember 2022

Dagstuk

1 Samuel 31
Saul neem sy eie lewe, hy en sy seuns en wapendraer sterf op dieselfde dag.
Die vyand probeer hom verneder selfs in sy dood, maar hul vrees vir hom is duidelik.  Hul hang sy liggaam in ʼn noord-oostelike stad en hang sy wapens in ʼn suid-westelike stad, ver van mekaar af.
Die hartseer sameloop van omstandighede wat Saul teen die Here kies, loop uit op sy self-dood.
Kom ons kies altyd vir die Here !
Here dankie