2 Februarie 2023
February 1st, 2023
DagstukPrediker 12Om oud te word is nie maklik nie. Die Prediker beskryf oud word op so ʼn mooi manier. Hy beskryf die sig en gehoor wat agteruit gaan die onsekerheid i.p.v. jou voete en vele ander din... Read More
1 Februarie 2023
January 31st, 2023
DagstukDaniël 10Daniël bevind hom in die middel van ʼn geestelike stryd.Hy is besig met ʼn 21dae vas en sy liggaam is swak.Dan ontmoet hy ʼn engel wat hom kom versterk en vir hom kom vertel van die stryd... Read More
31 Januarie 2023
January 30th, 2023
Dagstuk1 Tim. 3Die Here wil graag Sy kerk in goeie hande los en daarom is daar riglyne van hoe ʼn pastoor se lewe moet lyk as hy in die bediening is, sowel as Ouderlinge en diakens!Die vrug van hulle e... Read More
30 Januarie 2023
January 30th, 2023
DagstukPrediker 11Die prediker moedig ons aan om hard te werk. Om elke geleentheid te gebruik, want ons weet nie watter van ons planne suksesvol gaan wees en watter nie.Ons moet egter in geloof werk a... Read More
29 Januarie 2023
January 28th, 2023
DagstukDaniël 9Die Here bevestig dat Hy weer Jerusalem gaan herstel na 70 jaar se ballingskap, maar verder ook as die hoofstad na die verdrukking in die duisend jaar vrederyk.So as Daniël met berou e... Read More
28 Januarie 2023
January 28th, 2023
Dagstuk1 Tim. 2Paulus moedig Timoteus aan om die gemeente te leer bid vir gesag sodat daar vrede en rustigheid in Gemeenskappe kan wees. So kan die evangelie beter vorder.Verder is daar raad oor hoe m... Read More
27 Januarie 2023
January 26th, 2023
DagstukPrediker 10Wyse mense let op wat hulle sê!Dis tot opbou van ander en nie om hulle sarkasties af te breek nie: dis dwaas.So is een dwase opmerking of gesindheid soos ʼn vlieg in die salf: dit hoo... Read More
26 Januarie 2023
January 26th, 2023
DagstukDaniël 8Daniël sien n visioen oor die eindtye!Hy sien hoe die Romeinse ryk in beheer kom deur die Grieke en die Mede en Perse van voorheen te oorwin.Die weste deur Europa, en ander westerse lan... Read More
25 Januarie 2023
January 25th, 2023
Dagstuk1 Timoteus 1Timoteus is die jong pastoor in die stad Efese!Paulus sy leermeester, moedig hom aan om in die stad te bly en die mense daar in die Woord te onderrig!In die boek Tessalonisense sien... Read More
24 Januarie 2023
January 23rd, 2023
DagstukPrediker 9Die dood is onvermydelik!Almal van ons gaan deur die deur van die dood, maar dis die lewendiges wat nog ʼn keuse vir die Here kan maak!!Maak die regte keuse vir Hom terwyl jy nog leef ... Read More
23 Januarie 2023
January 22nd, 2023
DagstukDaniël 7Daniël sien n visioen van 4 diere wat 4 koninkryke in 4 eras verteenwoordig:Die eerste n leeu met arendsvlerke was die simbool van Babelonië onder wie hy op daardie stadium geleef het.D... Read More
22 Januarie 2023
January 21st, 2023
Dagstuk2 Thess. 3In die gemeente van Thessalonika was mense wat moeilikheid gemaak het. Ons lei af:Dat hulle lui was,Dwaallering verkondig het,Ongeskik was met die res van die gemeente en Paulus hull... Read More
21 Januarie 2023
January 21st, 2023
DagstukPrediker 8Ons moet ontsag vir God hê, want ons kan Hom nie ontrafel nie!Op die ou einde gaan dit goed met die wat ontsag het vir die Here en sleg met die wat sonder gesag en ontsag leef.Here he... Read More
20 Januarie 2023
January 20th, 2023
DagstukDaniël 6Darius die Moeder die koning van die Mede en Perse het Daniël, wat afgetree was onder die vorige Babiloniese ryk, gebruik soos ʼn eerste minister.Maar Daniël se politiese teenstanders wa... Read More
19 Januarie 2023
January 18th, 2023
Dagstuk2 Thess. 2Die wederkoms het nog nie plaasgevind nie!Paulus bemoedig die gemeente en stel hulle gerus na daar ʼn vals brief oor die Here se koms versprei is en dit boonop onder sy naam.Hy verduid... Read More
18 Januarie 2023
January 18th, 2023
DagstukPrediker 7“Kyk na die werk van God: Wie kan reguit maak wat Hy krom gemaak het?”Prediker 7:13 AFR20Jesus maak ons reg!Die prediker dink alles is sinneloos en daarom ook maar hartseer, as Christ... Read More
17 Januarie 2023
January 16th, 2023
DagstukDaniël 5Dit was nie toevallig dat die nag wat die Persiese mag die Eufraat rivier stroom op opgedroog het en hulle weermag onder die muur van Babilonië laat inloop het, daardie nag het Belsasar... Read More
16 Januarie 2023
January 15th, 2023
Dagstuk2 Thess. 1Paulus moedig hierdie gemeente aan en sê dat hy vir hulle bid omdat hulle ly en verdruk word.Hy noem ook dat hy trots is op hulle standvastigheid in geloof te midde van swaarkry en da... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
