1 Januarie 2023

Dagstuk

Voorspoedige 2023!!!
Prediker 2
Ek wens oor jou toe:
Vreugde in 2023 van die Here af!
Sonder Hom en om sonder Hom te leef is plesier oppervlakkig en dus sinloos!
Maar in die nuwe jaar wat voorlê moet ek en jy vir mekaar kom aanmoedig dat vreugde tog ʼn hoë waarde by die Here het!
“want: “Wie kan eet en wie kan geniet sonder My?”
Prediker 2:25 AFR20
Here mag elke stuk werk en elke verhouding lei tot vreugde in U!
U is die Lewe!