20 Februarie 2023
February 20th, 2023
DagstukHooglied 6“Die meisies sien haar raak en noem haar gelukkig…”Netso is ons die Bruid van Christus bevoorreg en word absoluut beny deur die wêreld.Ek sien dit weer met die herlewing wat uitgebree... Read More
19 Februarie 2023
February 18th, 2023
DagstukHosea 4“My volk gaan ten gronde weens ʼn gebrek aan kennis!”v. 6As jy nie weet nie en oortree bly jy skuldig!Dis jou eie verantwoordelikheid om reëls, landswette maar veral die Here se woord te ... Read More
18 Februarie 2023
February 18th, 2023
Dagstuk2 Tim. 3As Paulus vir Timoteus waarsku teen mense wat kastig godsdienstig is maar boos en vêr van die Here af is, dan besef ons dat ons anders moet leef soos Paulus vir ons ʼn voorbeeld gestel h... Read More
17 Februarie 2023
February 17th, 2023
DagstukHooglied 5Die begeerte van die vrou na haar geliefde man en haar beskrywing van sy eienskappe laat my dink dat ons as Bruid van Christus Hom ook moet begeer en elke aspek van ons Bruidegom moet... Read More
16 Februarie 2023
February 16th, 2023
DagstukHosea 3Hosea huur weer sy eie vrou terug nadat sy weer as ʼn prostituut begin optree.Die hartseer en vernedering is profeties deel van die boodskap dat Israel afgedwaal het van die Here, maar da... Read More
15 Februarie 2023
February 15th, 2023
Dagstuk2Tim. 2Paulus gee ons die leer van dissipelskap as hy verduidelik dat:Hy virTimoteus geleer hetWat betroubare manne leer watWeer ander sal leerVan Jesus, ons Verlosser!Daarom is ons:Soldate - g... Read More
14 Februarie 2023
February 14th, 2023
DagstukHooglied 4ʼn Wonderlike romantiese hoofstuk waarin die Bruidegom sy bruid se skoonheid en aanloklikheid beskryf.Deel van ʼn intieme verhouding waarin ons, ons liefde met mekaar deel is ook om mek... Read More
13 Februarie 2023
February 13th, 2023
DagstukHosea 2Oordeel, terugkeer, genade, oordeel, terugkeer en weer genade is die siklus wat oor en oor deur die geskiedenis afspeel met die mensdom, met Israel soos ons hier sien, maar ook met elke ... Read More
12 Februarie 2023
February 12th, 2023
Dagstuk2 Tim. 1.Al is Paulus in die tronk, moedig hy die jong Timoteus aan om nie terug te deins van sy roeping om te preek nie!Ook nie om skaam te wees, of bang te wees oor die boodskap wat ons verko... Read More
11 Februarie 2023
February 11th, 2023
DagstukHooglied 3Soos hierdie jong vrou oorstelp is van vreugde om Salomo, haar beminde te sien en met hom intiem tyd te spandeer, so moet ek en jy uitsien om met ons Bruidegom, Jesus, tyd te spandeer... Read More
10 Februarie 2023
February 10th, 2023
DagstukHosea 1Die Here sê vir Hosea om met Gomer die prostituut te trou.Uit hierdie “profetiese” huwelik (Israel het ge-hoereer het die Here gesê) kom 3 kinders.Hosea noem hulle profeties:Jisreël , wa... Read More
9 Februarie 2023
February 9th, 2023
Dagstuk1 Tim. 6Saam met Timoteus word ons ook deur Paulus gewaarsku:- om nie af te dwaal van die geloof nie maar by die Waarheid te bly!- ook nie te stry oor wat waar is nie, argumente en debatte kom ... Read More
8 Februarie 2023
February 7th, 2023
DagstukHooglied 2Hierdie 2 verliefdes se mooi woorde aan mekaar is deurweef met verwysings na die natuur.Hulle praat van mekaar as bokke: hy is haar “rooi takbok”.Verder word daar ook verlief gesing ... Read More
7 Februarie 2023
February 6th, 2023
DagstukDaniël 12Daniël het ʼn visioen van die verdrukking wat gaan kom en vir 7 jaar gaan duur.(Die dae, weke en 2 keer 3 en half jaar word oor en oor in die skrif genoem. )Dit gaan ʼn verskriklike tyd ... Read More
6 Februarie 2023
February 5th, 2023
Dagstuk1 Tim. 5Duidelik instruksie word aan Timoteus, die pastoor, gegee oor hoe om met verskillende tipe gemeente lede te werk.Mans en vrouens, oud en jonk moet almal op ʼn bepaalde wyse hanteer word ... Read More
5 Februarie 2023
February 5th, 2023
DagstukHooglied 1Salomo skryf ʼn liefdesgedig aan ʼn geliefde van hom en hoe sy hom sou antwoord.Alhoewel hierdie ʼn uiters romantiese boek tussen twee verliefdes is (jode mag dit eers lees as hul ouer a... Read More
4 Februarie 2023
February 4th, 2023
DagstukDaniël 11Daniël skryf in die tyd van die Persiese konings die visioen neer oor die regering wat na hulle gaan opstaan: die Grieke!Hy beskryf Alexander die Grote se oorname van die wêreld, maar ... Read More
3 Februarie 2023
February 2nd, 2023
Dagstuk1 Tim. 4In teenstelling met valse leraars wat mense verkeerde dinge leer en reëls op hul lê, sê Paulus aan die jong pastoor, Timoteus, om nie net die Waarheid te preek nie maar dit ook te leef!... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
