10 Maart 2023
March 9th, 2023
DagstukEsra 4Kores het opdrag gegee om Jerusalem en die Tempel te herbou.Die omliggende vyande van die Jode het hulle egter verkla by sy opvolger en versoek dat hulle gestop word deur hulle valslik te... Read More
9 Maart 2023
March 8th, 2023
DagstukHosea 10Die oordeel oor Israel en die hoofstad Samaria word verder beskryf!Die hoogtepunt van Israel se afgodery was die goue kalf wat hulle vir baie jare aanbid het as afbeelding van God.Nou s... Read More
8 Maart 2023
March 8th, 2023
DagstukHand. 4Petrus en Johannes word gedreig deur die Leiers van die Sanhedrin van die jode dat hulle nie van Jesus mag getuig nie veral in terme van die genesing van die verlamde man!Maar hulle kon ... Read More
7 Maart 2023
March 6th, 2023
DagstukEsra 3Die mense van Juda wat terug gekeer het uit ballingskap het vir die eerste keer saam gekom in Jerusalem vir die Loofhuttefees en daar die regte offers gebring op die regte plek al het hul... Read More
6 Maart 2023
March 6th, 2023
DagstukHosea 9Israel se afgodery beskryf die Here deur Hosea as prostitusie!“Hulle het uiters verdorwe opgetree soos in die dae van Gibea. Hy gaan hulle sondeskuld in herinnering roep, Hy gaan rekensk... Read More
5 Maart 2023
March 5th, 2023
DagstukHand. 3Petrus en Johannes doen ʼn wonderwerk in die tempel voor die hele volk:“Maar Petrus het gesê: “Silwer en goud het ek nie, maar wat ek het, dit gee ek vir jou: In die Naam van Jesus Christ... Read More
4 Maart 2023
March 3rd, 2023
DagstukEsra 2Dis so wonderlik dat meer as 50 000 mense terugkeer uit ballingskap om Jerusalem en die tempel te herbou!!Hierby is priesters, leviete, sangers, tempel-dienaars en almal wat nodig was om ... Read More
3 Maart 2023
March 3rd, 2023
DagstukHosea 8Samaria die hoofstad van Israel se oordeel oor hulle goue kalf aanbidding (v. 5) word hier duidelik gemaak.Assirië sou hulle later beleer en soos die skrif sê “met vuur hulle vestings be... Read More
2 Maart 2023
March 1st, 2023
DagstukHand. 2Die Here stort Sy Heilige Gees uit oor die kerk soos wat Hy belowe het in Handelinge 1.Die vervulling van Pinkster was ʼn herstel van Babel se verwarring en tale wat mense uitmekaar gedry... Read More
1 Maart 2023
March 1st, 2023
DagstukEsra 1Die Here gebruik Kores, die koning van Persië, om Sesbassar en Esra en al die jode wat wil te laat terugkeer na Jerusalem na 70 jaar van ballingskap!Die tempel moes herbou word en soos Je... Read More
28 Februarie 2023
February 28th, 2023
DagstukHosea 7Efraim of Israel word veroordeel omdat hulle teen God draai en nie berou het nie!“Israel se hoogmoed getuig teen hom, maar hulle keer nie terug na die Here hulle God nie; te midde van di... Read More
27 Februarie 2023
February 27th, 2023
DagstukHandelinge 1Teofilus beteken: vriend van God!Lukas het dalk sy twee boeke aan n hoog-geplaaste geskryf en/of dalk aan jou en my?Lukas begin met Jesus se opvaar na die hemel en die belofte van d... Read More
26 Februarie 2023
February 26th, 2023
DagstukHooglied 8 n Bruidskat (labolla) moes betaal word vir die bruid in die tyd van Salomo!So het Jesus ook vir ons n bruidskat gegee: Sy Lewe! Deur Sy bloed is ons vrygekoop van sonde, skuld en doo... Read More
25 Februarie 2023
February 25th, 2023
DagstukHosea 6Hosea se profesie bevat iets van n Messiaanse boodskap:”… op die derde dag sal Hy ons laat opstaan”.Die Heilige Gees het deur die profete gepraat as hulle die volk weer aangemoedig het o... Read More
24 Februarie 2023
February 24th, 2023
DagstukFilemonPaulus komplimenteer Filemon se geloof, groei en dit wat hy vir die kerk beteken.Dan versoek hy dat Filemon sy slaaf, Onesimus, vergewe en omdat Paulus hom nou tot die bekering gelei het... Read More
23 Februarie 2023
February 22nd, 2023
DagstukHooglied 7“Ek behoort aan my liefste en sy begeerte is na my.”Hooglied 7:10 AFR20Jesus U is ons Liefste!U is lief vir ons en wil by ons wees!Soos ʼn man en ʼn vrou intiem mekaar begeer so smag on... Read More
22 Februarie 2023
February 22nd, 2023
DagstukHosea 5Israel word ook Efraim genoem (die grootste van die 10 stamme) en Juda (Dis Benjamin en Juda saam as suidelike deel van Israel) het teen die Here gesondig deur afgode te aanbid!Die Here ... Read More
21 Februarie 2023
February 21st, 2023
Dagstuk2 Tim. 4Die heel laaste hoofstuk van Paulus se laaste brief is so verblydend om te hoor hoe hy weet sy dood is naby maar hy het die wedloop end uit voltooi!!!Dan gee hy vir oulaas aan Timoteus ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
