17 Februarie 2023

Dagstuk
Hooglied 5
Die begeerte van die vrou na haar geliefde man en haar beskrywing van sy eienskappe laat my dink dat ons as Bruid van Christus Hom ook moet begeer en elke aspek van ons Bruidegom moet besing.
Here help ons om U deur U Woord so goed te leer ken dat ons begeerte net meer en meer na U word!
U is ons Geliefde, waarna ons soek!