15 Februarie 2023

Dagstuk
2Tim. 2
Paulus gee ons die leer van dissipelskap as hy verduidelik dat:
Hy vir
Timoteus geleer het
Wat betroubare manne leer wat
Weer ander sal leer
Van Jesus, ons Verlosser!
Daarom is ons:
Soldate - gefokus
Atlete- gedissiplineerd en
Boere- verwagtend!
So kom ons bly volhard in die nederige vertel van die Goeie Nuus sonder om daaroor te stry en te redeneer!
Here help ons asb om met sagmoediges ander te lei in wat ons sĂȘ en in wat ons leef!
U is Lewe!