28 Maart 2023
March 28th, 2023
DagstukEsra 10Esra doen ‘n sonde belydenis voor die Here en die hele volk volg sy voorbeeld!Hulle besef dat om met vroue van ander nasies te trou bring hulle weer afgodery in Israel in!Dit was een van... Read More
27 Maart 2023
March 27th, 2023
DagstukEsegiël 2Esegiël het die visioen van die Troonkamer van die Here eers gesien en toe roep die Here hom as profeet tot sy eie mense: die rebelse Israeliete!Dis meestal die moeilikste om vir jou e... Read More
26 Maart 2023
March 26th, 2023
DagstukHand. 10Petrus verduidelik die evangelie aan Cornelius, die Romeinse Centurion, en sy familie!Oor Jesus sê Petrus:“Oor Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, deur sy Naam vergewin... Read More
25v Maart 2023
March 25th, 2023
DagstukEsra 9Esra besef die impak van Israel se sonde:As hulle van die naburige volke se dogters vat vir vroue kom die kultuur en veral die godsdiens van daardie bose volke deur die heidense ma’s na d... Read More
24 Maart 2023
March 24th, 2023
DagstukEsegiël 1Esegiël ʼn priester wat in ballingskap saam met Juda weggevoer is Babilonië toe, het ʼn visie van die Troonkamer van die Here gekry!Hy omskryf in die meeste detail die 4 Engele om die He... Read More
23 Maart 2023
March 23rd, 2023
DagstukHand. 9Saulus die vervolger van Christene ontmoet Jesus Christus oppad Damaskus toe en kom kragdadig tot bekering!ʼn Dapper Annanias gaan bid vir hom en doop hom en Paulus word vervul met die He... Read More
22 Maart 2023
March 22nd, 2023
DagstukEsra 8Esra besef dat as hy en die ballinge wat terugkeer die tog van 5 maande uit Babelonië na Jerusalem maak, daar baie gevare van rowers en vyande langs die pad kan wees, veral omdat hulle so... Read More
21 Maart 2023
March 21st, 2023
DagstukHosea 14“Keer terug, Israel, na die Here jou God, want jy het deur jou sondeskuld gestruikel. Kom met julle woorde en keer terug na die Here. Sê vir Hom: “Vergewe ons sondeskuld volkome, aanvaa... Read More
20 Maart 2023
March 20th, 2023
DagstukHand 8Die vervolging van die Christene in Jerusalem onder leiding van Saulus het tot gevolg gehad dat mense uit die stad vlug en die boodskap van Jesus so uitgedra word!Ons kan of gedwonge gaan... Read More
19 Maart 2023
March 19th, 2023
DagstukEsra 7Die mooi storie van Esra se roeping na Jerusalem word vertel. Sy 5 maande tog na Israel word ook beskryf. Artasata se hulp deur die Here se guns en voorsiening sorg dat daar oor as gen... Read More
18 Maart 2023
March 18th, 2023
DagstukHosea 13“ Ek is die Here jou God – al van Egipteland af. Buiten My het jy geen ander god geken nie, en naas My was daar geen redder nie.”Hosea 13:4 AFR20Omdat Israel teen God gekies het spreek ... Read More
17 Maart 2023
March 17th, 2023
DagstukHand 7.Stefanus ʼn Griekse-jood en diaken van die eerste kerk lê die skrif uit vir die Joodse leiers en sy preek aan die Sanhedrin gaan goed totdat hy by sy punt kom dat hulle die vervolgers is ... Read More
16 Maart 2023
March 16th, 2023
DagstukEsra 6Die brief aan Darius vanaf die omliggende vyande van die Jode het die teenoorgestelde effek gehad!In stede van Jerusalem keer soos van tevore gebeur het, het Darius die bou van die tempel... Read More
15 Maart 2023
March 15th, 2023
DagstukHosea 12As die Here praat met Efraim (Israel) en Juda oor hulle sonde begin Hy deur hulle te herinner aan Jakob waar hulle vandaan kom en dat hulle stamvader met die Here gestoei het, maar ook ... Read More
14 Maart 2023
March 14th, 2023
DagstukHand. 67 Griekse diakens word gekies en deur die apostels bevestig in hulle bediening.Dit was hulle werk om praktiese versorging van veral die grieke in Jerusalem te behartig, maar omdat hulle ... Read More
13 Maart 2023
March 13th, 2023
DagstukEsra 5Haggai en Sagaria profeteer aan die volk om nie hulle eie huise verder te bou en die Here se huis in puin te los nie!Die Israeliete is dan gehoorsaam en hervat die bou van die tempel wat ... Read More
12 Maart 2023
March 11th, 2023
DagstukHosea 11Ten spyte van Israel se afgod-sonde wil die Here hulle nie totaal vernietig nie!Hulle is immers Sy kind wat Hy self “groot gemaak” het!Sy belofte staan dat Israel sal terugkeer na hulle... Read More
11 Maart 2023
March 11th, 2023
DagstukHand. 5Herlewing breek in Jerusalem uit!(Dit lyk nie noodwendig soos ons dit verwag nie)- n Man en sy vrou sterf omdat hulle vir die Here lieg!- wonders en tekens gebeur oral waar die vroee ker... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
