8 Maart 2023

Dagstuk
Hand. 4

Petrus en Johannes word gedreig deur die Leiers van die Sanhedrin van die jode dat hulle nie van Jesus mag getuig nie veral in terme van die genesing van die verlamde man!

Maar hulle kon nie anders nie!
Hulle wil eerder van Jesus vertel as bang wees vir mense!

Here mag ons die vrymoedigheid en dapperheid van die vroee dissipels hê as dit kom by van U getuig, Jesus!!
U is ons Lof en Getuienis van Waarheid!