26 Februarie 2023

Dagstuk
Hooglied 8

 n Bruidskat (labolla) moes betaal word vir die bruid in die tyd van Salomo!
So het Jesus ook vir ons n bruidskat gegee: Sy Lewe!
 Deur Sy bloed is ons vrygekoop van sonde, skuld en dood!
Nou is ons Sy Bruid, wat soos die bruid van Hooglied enige iets sal doen om by haar minaar te wees!

Haar broers kon haar nie weghou van haar geliefde nie, so kan die wêreld ons nie weghou van ons Bruidegom na wie ons smag nie!

Here ons het U lief met Alles wat in ons is!!
U is ons Beminde wat ons gekoop het!