15 Julie 2023
July 15th, 2023
Dagstuk1 Johannes 5Liefde lyk soos kind wees!Kind wees van God lyk soos gehoorsaamheid!Gehoorsaam wees lyk soos geloof!Dus:Liefde = Gehoorsaamheid=Kind van God wees=Oorwinning =Geloof=Ewige Lewe!As on...  Read More
14 Julie 2023
July 14th, 2023
Dagstuk1 Kronieke 9Die hoofstukke van geslagsregisters kom tot 'n hoogtepunt as die Judeërs, Benjamiete en Leviete en priesters wat uit ballingskap kom genoem word, want dit is hulle wat diens doen in...  Read More
13 Julie 2023
July 13th, 2023
DagstukEsegiël 38Esegiël begin skielik profeteer oor die vêrre toekoms van Israel. Sy profesie oor die eindtye behels dat ’n nasie uit die afgeleë Noorde teen Israel sal optrek saam met ander nasies!D...  Read More
12 Julie 2023
July 12th, 2023
Dagstuk1 Johannes 4“Hy wat IN julle is, is groter as hy wat in die wêreld is!!”Die Een wat in ons is, is Liefde:“Ons ken en vertrou die liefde wat God vir ons het. God is liefde. En wie in die liefde ...  Read More
11 Julie 2023
July 11th, 2023
Dagstuk1 Kronieke 8Die stam van Benjamin se geskiedenis is nou saam verweef in Juda se bestaan. Hier word verwys na Benjamiete wat in Jerusalem gewoon het en ook, soos díe van die stam van Juda, na ba...  Read More
10 Julie 2023
July 9th, 2023
Esegiël 37Esegiël sien ñ valei vol doodsbeendere wat hy oor moet profeteer:Hy sien toe hoe die beendere vleis, senings en vel kry!Daarna profeteer hy die Gees, wind in hulle as asem, en hy sien ñ magt...  Read More
9 Julie 2023
July 8th, 2023
1 Johannes 3Ons ken die Liefde: Hy het Sy lewe vir ons afgelê!ñ Heilige en rein lewe soos wat ons moet leef met Christus in ons, het ook tot gevolg dat ons ander lief het en prakties dit leef deur men...  Read More
8 Julie 2023
July 7th, 2023
1 Kronieke 7Die geslagsregister van Jakob se ander seuns word nou verder verduidelik om konteks te skep hoe Juda ingepas het in vergelyking met die ander stamme van Israel.Een Efraimiet staan uit bo d...  Read More
7 Julie 2023
July 6th, 2023
Esegiël 36Die Here kondig die herstel van Israel aan!Nie net sal hulle terug keer uit Ballingskap nie, maar hulle sal weer die Heilige land bewoon en bewerk!Hulle sal dan God se volk wees, en Hy sal d...  Read More
6 Julie
July 5th, 2023
1 Johannes 2Die Here wat Regverdig en Waar is, spreek ons vry van sonde en skuld!Daarom, moet ons soos mense van die Lig leef deur tot eer van die Here, reg te doen en mekaar lief te hê!As ons in lief...  Read More
5 Julie 2023
July 5th, 2023
1 Kronieke 6Uit ñ priester se pen is die geslagsregister van Aaron en van Levi geweldig belangrik!Vir die wat uit ballingskap terug gekeer het, moes die aanbidding weer by die nuwe tempel voortgesit w...  Read More
4 Julie 2023
July 4th, 2023
Esegiël 35Die Edomiete was afstammelinge van Esau, die broer van Jakob. Hulle het die Israeliete nie gehelp in die tyd van die Assiriëse ballingskap, en later toe Jerusalem na Babelonië weggevoer was ...  Read More
3 Julie 2023
July 3rd, 2023
1 Johannes 1God is Lig!Hy laat ons lewe in Sy lig deur ons uit die duisternis van sonde uit te haal!!Dit is hoekom ons met volkome blydskap lewe!Hy maak ons skoon!“As ons ons sondes bely – Hy is getro...  Read More
2 Julie 2023
July 2nd, 2023
1 Kronieke 5Die mense van Rueben, Gad en die halwe stam van Manasse, het gekies om oos van die Jordaan te woon terwyl die res van die volk in Joshua sedae die bloofde land ingeneem het.Die Here het hi...  Read More
1 Julie 2023
July 1st, 2023
Esegiël 34“Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.”‭‭Johannes‬ ‭10‬:‭11‬ ‭AFR20‬‬Jesus vervul met hierdie woorde, die profesie van Esegiël 34 dat “Koning Dawid” weer die ...  Read More
30 Junie 2023
June 30th, 2023
2 Petrus 3Jesus kom weer!!Daar is egter mense in die wêreld en in die kerk wat Sy wederkoms in twyfel trek.Petrus moedig ons aan om uit te sien na Jesus se verskyning, en so aan te hou glo en vas te b...  Read More
29 Junie 2023
June 28th, 2023
1 Kronieke 4Die geslagsregister van Juda en Simeon gee vir die Jode na die ballingskap goeie konteks van waar hulle families vandaan kom en wie hulle is!Dit het ook interresante persone in soos Jabes!...  Read More
28 Junie 2023
June 28th, 2023
Esegiël 33Hierdie geweldige belangrike beginsel moet elkeen van ons besef!Ons MOET die harde realiteit van waarskuwing gee as mense in sonde is. Ons moet die liefde hê om ander te vermaan!Indien nie, ...  Read More
   NewerOlder