2 Julie 2023

1 Kronieke 5

Die mense van Rueben, Gad en die halwe stam van Manasse, het gekies om oos van die Jordaan te woon terwyl die res van die volk in Joshua sedae die bloofde land ingeneem het.
Die Here het hierdie 2 en half stamme getrou beskerm omdat hulle Godvreesend was.
Hulle was dapper soldate, maar later jare het hierdie groep soos die res van Israel begin met afgodery!
Dit is hoekom hulle weggevoer is deur die Assiriƫrs en nie terug gekom het in die dae van die skryf van Kronieke nie!

Here, ons wil U bly vrees en nie laks raak in ons dien van U nie!!
U is Getrou!