8 Julie 2023

1 Kronieke 7

Die geslagsregister van Jakob se ander seuns word nou verder verduidelik om konteks te skep hoe Juda ingepas het in vergelyking met die ander stamme van Israel.
Een Efraimiet staan uit bo die ander en dit is Joshua seun van Nun!

Here, dankie dat daar helde uit snaakse plekke en mense gekom het in die Bybel!
Vir U is elkeen van ons belangrik!!
U is ons Vader!