2 Augustus 2023
August 2nd, 2023
Openbaring 3Jesus bemoedig en vermaan die laaste drie gemeentes!Sardis, Filadelfia en Laodicia verteenwoordig ook die jerke van die laaste tye!Daarom dink ek moet ons nog meer let op wat Jesus aanbeve...  Read More
1 Augustus 2023
July 31st, 2023
1 Kronieke 15Dawid vind uit wat die regte manier is om die ark te vervoer, aangesien niemand wat leef dit al gedoen het nie bestudeer hulle die skrif!Hy weet toe dat dit deur Leviete op hul skouers ge...  Read More
31 Julie 2023
July 30th, 2023
Esegiël 44Die oospoort van die tempelberg is vandag nog toe. Die toe-gesmelde hek is duidelik sigbaar vanaf die Olyfberg en in Jesus se dae het Hy daar in en uit gegaan, maar nou is dit toe!Eendag sal...  Read More
30 Julie 2023
July 30th, 2023
Openbaring 2Jesus is aan die woord as Hy die gemeentes van Efese, Smirna, Pergamum en Tiatira aanspreek in die hoofstuk.  Hy adreseer die “boodskapper” van die gemeente dit is heel moontlik hulle gees...  Read More
29 Julie 2023
July 30th, 2023
1 Kronieke 14Dawid as koning, was geweldig suksesvol. Met goeie verdrae het hy van die naburige koning hulp gekry wat hom gehelp het om ñ paleis te bou. Die paleis wat Dawid gebou het was ñ oefen lop...  Read More
28 Julie 2023
July 30th, 2023
Esegiël 43Die Here wil die Tempel met sy gebruike vas maak by die Israeliete wat in ballingskap in Babilon woon. Dit is ook hoekom die Here vir ñ Priester wat ook ñ Profeet is weer die afmetings en ge...  Read More
27 Julie 2023
July 27th, 2023
Openbaring 1Ons het die voorreg en seën om die laaste boek van die Nuwe Testament te bestudeer!Johannes die vriend van Jesus het ’n visioen op die eiland Patmos waar hy ’n gevangene is van Jesus ons H...  Read More
26 Julie 2023
July 26th, 2023
1 Kronieke 13Dawid is so opgewonde om weer die ark te versorg nadat dit baie jare onder Saul se koningskap net geignoreer was!Daarom roep hy die hele volk byeen om die ark te gaan haal.Ten spyte van s...  Read More
25 Julie 2023
July 24th, 2023
Esegiël 42Esegiël sien verder in sy visie oor ñ toekomstige tempel dat daar “heilige” kamers rondom die tempel gebou sou wees waarin priesters tydelik kon bly as hulle diens doen voor die Here in Sy T...  Read More
24 Julie 2023
July 24th, 2023
FilemonDie slaaf, Onesimus, het gevlug van Filemon se huis af.Miskien het hy juis vir Paulus wat in huisarres was, in Rome, gaan opsoek, want die apostel was al by sy meester se huis en het seker toe ...  Read More
23 Julie 2023
July 23rd, 2023
1 Kronieke 12Dawid, voordat hy koning geword het, het ñ magtige weermag om hom versamel van meer as n half miljoen soldate!Hierdie ouens het na hom toe gekom waar hy was tydens Saul se Koninskap!Miski...  Read More
22 Julie 2023
July 22nd, 2023
Esegiël 41Esegiël beskryf verder die visioen van die tempel wat hy van die Here af gekry het.Onthou hy is in ñ ander stad, in ballingskap, wat hy moontlik sien is die tempel van Herodes wat in die tyd...  Read More
21 Julie 2023
July 21st, 2023
3 JohannesJohannes die vriend van Jesus skryf in sy ouer dae hierdie brief aan ñ getroue volgeling van Christus, Gaius!Hy dank hom omdat hy die mense goed lei,maar selfs hierdie apostel, wat saam met ...  Read More
20 Julie 2023
July 19th, 2023
1 Kronieke 11Dawid is as koning gesalf na Saul!Hy was ñ gewilde koning en het die geharde Jebusiete oorwin om Jerusalem sy hoofstad te maak. Hy het die stad ontwikkel en ook Israel sterk gemaak deur h...  Read More
19 Julie 2023
July 19th, 2023
Esegiël 40Esegiël sien n visioen van die Tempel nadat dit reeds vernietig is. So sy beeld is simbolies en sy afmetings is nie soos die tempel van ouds gelyk het nie. Hy beskryf ñ tempel wat toeganklik...  Read More
18 Julie 2023
July 17th, 2023
2 Johannes Ons is die “uitverkore vrou”, die Bruid van Christus!Wat die oudste dissipel, Johannes, aan die einde van sy lewe aanspreek. Hy moedig ons aan om by die waarheid te bly en Jesus as Here te ...  Read More
17 Julie 2023
July 17th, 2023
1 Kronieke 10Die boek oor die Konings van Israel probeer om al die konings in ñ baie goeie lig te stel en verkies om baie van hulle foute nie oor te vertel nie!Die boek moet egter by die 1ste Koning, ...  Read More
16 Julie 2023
July 16th, 2023
DagstukEsegiël 39In die laaste dae sal Israel weer in hulle land bly!Dit het gebeur toe Israel in 1948 onafhanklikheid verkry het, en alle Jode weer na hulle land kon terugkeer!Daar gaan nog 'n Groot ...  Read More
   NewerOlder