6 Julie

1 Johannes 2

Die Here wat Regverdig en Waar is, spreek ons vry van sonde en skuld!
Daarom, moet ons soos mense van die Lig leef deur tot eer van die Here, reg te doen en mekaar lief te hê!
As ons in liefde met ander leef wys ons dat Christus in ons is, en ons aan Hom Behoort!

Here, dankie dat ons U liefde mag uitleef!
U is Lig en Waarheid!