6 Julie 2021
July 6th, 2021
DagstukMatteus 8Die hele hoofstuk gaan oor Jesus se outoriteit: die Romeinse offisier beskryf die mag oor alles, soos sy mag oor sy soldate.Jesus het mag oor siekte, natuurelemente soos die wind en se...  Read More
5 Julie 2021
July 5th, 2021
DagstukGenesis 8‘n Nuwe begin!Noag, sy vrou en sy seuns, met hulle vrouens, verlaat die ark toe die aarde begin droog word, saam met al die diere!Seisoene begin nadat dit die eerste keer gereën het.Di...  Read More
4 Julie 2021
July 4th, 2021
DagstukPsalm 7Dawid besef dat nederige berou en belydenis van sonde, deel van sy lewe moet wees.Net so moet ek en jy, al is ons gered a.g.v. die bloed van Jesus toe ons wedergebore is, vandag steeds o...  Read More
3 Julie 2021
July 2nd, 2021
DagstukMatteus 7Die Here leer ons hier hoe om te lewe, hoe om te praat en te bid en hoe om ander te behandel, maar ook hoe om soos Hy te wees.Oor gebed sê Hy:VraSoek enKlopMaar doen dit met VOLHARDING...  Read More
2 Julie 2021
July 2nd, 2021
DagstukGenesis 7Die vloed word beskryf en hoe die Here diere in pare na Noag gestuur het, hom, sy vrou en 3 seuns, met hulle vroue, toegesluit het in die ark vir bietjie minder as ‘n halwe jaar!Here, ...  Read More
1 Julie 2021
July 1st, 2021
DagstukPsalm 6Ek wil saam met Dawid kom bid vir ons ‘liggaam’ (die kerk), wat siek en vol pyn is.Baie is siek a.g.v. Covid, maar die Here gee ons oorwinning soos die Psalmdigter ons hier leer!“Die Her...  Read More
30 Junie 2021
June 30th, 2021
DagstukMatteus 6Met diskressie moet ons aan die armes gee, bid en vas! Nie om gesien te word nie.Hierdie praktiese stuk Christenskap in Matt. 6 se hoogtepunt is v. 33:Soek eers die Koninkryk van die H...  Read More
29 Junie 2021
June 28th, 2021
DagstukGenesis 6“…Noag was ’n opregte man, die enigste onberispelike persoon in daardie tyd. Hy het God se wil deurgaans uitgeleef en ’n noue verhouding met Hom gehad.”‭‭GENESIS‬ ‭6:9‬ ‭NLV‬‬Opreg, on...  Read More
28 Junie 2021
June 28th, 2021
DagstukPsalm 5Wat ‘n mooi gebed van verhouding!Soos Dawid, behoort elkeen van ons daagliks met die Here te gesels!“Here, in die oggend sal U my stem hoor. Soggens bring ek my versoeke vol verwagting n...  Read More
27 Junie 2021
June 27th, 2021
DagstukMatteus 5Die Bergpredikasie (Jesus se groot lering vir ‘n klomp mense) is om ons te leer:“Julle moet so voorbeeldig lewe, dat julle ’n helder lig sal laat uitstraal. Dan sal die mense dit sien ...  Read More
26 Junie 2021
June 26th, 2021
DagstukGenesis 5Hierdie is die interessante beskrywing van die geslagte van Adam tot Noag, met hulle baie hoë ouderdomme! Henog, ‘n Godvresende man is nie dood nie, maar net opgeneem na die Here toe!‘...  Read More
25 Junie 2021
June 25th, 2021
DagstukPsalm 4Moenie sondig as jy kwaad is nie en leef in vrede: dit is alles die psalmdigter se raad oor hoe om ‘n voorbeeld te wees, want die Here is ons voorbeeld.Here, dankie dat U ons wys hoe om ...  Read More
24 Junie 2021
June 24th, 2021
DagstukMatteus 4Elkeen van ons wat versoek word deur die duiwel, moet onthou hoe Jesus hom weerstaan het!Hy het gesê: “daar staan geskryf….”Om versoeking teen te staan, moet jy die skrif se waarheid k...  Read More
23 Junie 2021
June 23rd, 2021
DagstukGenesis 4Kain se offer word nie aanvaar nie, nie oor die aard van wat Abel of hyself offer nie, maar eerder oor die gesindheid van totale oorgawe en afhanklikheid van die jonger broer!Tot vanda...  Read More
22 Junie 2021
June 22nd, 2021
DagstukPsalm 3Die Here lig weer ons koppe op!Ons oorwin saam met Hom!As die vyand soos ‘n vloed inkom, sal die Here se Gees ‘n banier van oorwinning teen hom oplig! Jes. 59:19 (AMP)Dit is ons!Ons het ...  Read More
21 Junie 2021
June 21st, 2021
DagstukMatteus 3Johannes die Doper se lewe en bediening word beskryf, maar die hoogtepunt van dit was die doop van Jesus!!As Jesus gedoop word open die hemel en Vader God sê wat elke Joodse seun hoor ...  Read More
20 Junie 2021
June 20th, 2021
DagstukGenesis 3Die sondeval gebeur toe Satan vertel dat God lieg:““Julle sal nie sterf nie!” sê die slang.”‭‭GENESIS‬ ‭3:4‬ ‭NLV‬‬Die Here lieg NOOIT: Hy is die Waarheid!Adam en Eva kies met hul ego ...  Read More
19 Junie 2021
June 19th, 2021
DagstukPsalm 2As ons ons aan die Here onderwerp, dan het ons in Hom gesag en outoriteit!“Vra My, en Ek gee vir jou nasies as erfporsie, die einde van die aarde as jou besitting.”‭‭PSALM 2:8‬ ‭NLV‬‬Ons...  Read More
   NewerOlder