6 Julie 2021

Dagstuk
Matteus 8

Die hele hoofstuk gaan oor Jesus se outoriteit: die Romeinse offisier beskryf die mag oor alles, soos sy mag oor sy soldate.
Jesus het mag oor siekte, natuurelemente soos die wind en see, asook oor demoniese magte!

Here, dankie dat ons saam met U regeer en ons ook outoriteit het, soos U in die stuk van praat.
U regeer!