25 Junie 2021

Dagstuk
Psalm 4

Moenie sondig as jy kwaad is nie en leef in vrede: dit is alles die psalmdigter se raad oor hoe om ‘n voorbeeld te wees, want die Here is ons voorbeeld.

Here, dankie dat U ons wys hoe om in vrede te leef. Ook deur die lewe van Jesus!
U is Vrede!