19 Junie 2021

Dagstuk
Psalm 2

As ons ons aan die Here onderwerp, dan het ons in Hom gesag en outoriteit!

“Vra My, en Ek gee vir jou nasies as erfporsie, die einde van die aarde as jou besitting.”
‭‭PSALM 2:8‬ ‭NLV‬‬

Ons gebedslewe moet fokus op die verlossing van die verlore mense daarbuite, en nie net ons eie behoeftes nie!

Here, ons kom bid vanoggend dat elke volk, taal en nasie U goeie nuus sal hoor! Gebruik ons ook daarvoor, want ons besef dis U wil. Matt. 24:14

U is die God van alle volke!