1 Julie 2021

Dagstuk
Psalm 6

Ek wil saam met Dawid kom bid vir ons ‘liggaam’ (die kerk), wat siek en vol pyn is.
Baie is siek a.g.v. Covid, maar die Here gee ons oorwinning soos die Psalmdigter ons hier leer!

“Die Here het my pleidooi gehoor; die Here sal my gebed beantwoord.”
‭‭PSALM‬ ‭6:10‬ ‭NLV‬‬

Here, asseblief genees ons, as Liggaam van Christus, van hierdie pandemie in die naam van Jesus!
U is ons Dokter!