2 Julie 2021

Dagstuk
Genesis 7

Die vloed word beskryf en hoe die Here diere in pare na Noag gestuur het, hom, sy vrou en 3 seuns, met hulle vroue, toegesluit het in die ark vir bietjie minder as ‘n halwe jaar!

Here, dankie dat die ark U genade simboliseer!
Wees ook ons generasie se mense genadig met die vloed van Covid oor die aarde!
U is die Redder!