24 Julie 2021
July 24th, 2021
DagstukMatteus 14Vanuit ‘n deernis vir die mense het Jesus hulle genees, kos gegee, geleer, en toe weer genees, al was Hy moeg.Die Here se liefde vir mense behoort ons só aan te spoor, om almal om ons...  Read More
23 Julie 2021
July 22nd, 2021
DagstukGenesis 14Abram se verhouding met sy broerskind, Lot, is vir hom só belangrik, dat hy met net 318 manne die weermagte van 5 konings aanval. Net soos Gideon, een van sy nasate, behaal hy ‘n slim...  Read More
22 Julie 2021
July 22nd, 2021
DagstukPsalm 13Ons het ‘n vyand wat ons, volgens Joh. 10:10, wil kom moor, roof en by ons steel: dit is Satan.Al smee die vyand planne teen ons, onthou:“Maar ek maak self staat op u troue liefde. Ek w...  Read More
21 Julie 2021
July 20th, 2021
DagstukMatteus 13Die Here se gelykenisse leer ons:Sy Koninkryk het’n einde, waarin dié wat Hom kies en Hom bly volg, die kosbare voorreg het om vir ewig in Sy teenwoordigheid te leef!Dié wat Hom, en S...  Read More
20 Julie 2021
July 19th, 2021
DagstukGenesis 13Lot kies die beste grond as hy en Abram moet skei. Hy kies die vrugbare Jordaan-vlakte, voor dit die Dooie See geword het.Die Here het egter dit alles in Sy plan ingereken, want Abram...  Read More
19 Julie 2021
July 19th, 2021
DagstukPsalm 12Die Here belowe dat Hy dié wat reg doen sal beskerm teen dié wat lieg en bedrieg.Die Here hou oor ons wag!Hy sal nie toelaat dat bose mense aanhou wegkom met hul skelmstreke nie!Here, U...  Read More
18 Julie 2021
July 18th, 2021
DagstukMatteus 12Jesus is die Here van die sabbat. Die skrywer aan die Hebreërs sê: Jesus IS die sabbat.Daarom kan ons in Hom rus, en besef in Sy rus is daar OORWINNING!Ons het outoriteit oor siekte e...  Read More
17 Julie 2021
July 17th, 2021
DagstukGenesis 12Vers 2-3 van Genesis 12 is die middelpunt van die Bybel! Dit is die kruks van die Woord: die Here seën jou sodat jy ‘n seën vir ander kan wees!Dit was waar vir Abraham en vir elkeen v...  Read More
16 Julie 2021
July 16th, 2021
DagstukPsalm 11Die Here is in BEHEER!Dit maak nie saak wat die bose planne van die vyand is, en wat Satan in Suid-Afrika probeer smee nie: die Here regeer!Hy sien, want Hy sit op Sy Troon!Here, ons he...  Read More
15 Julie 2021
July 14th, 2021
DagstukMatteus 11Nadat Jesus verduidelik wie Johannes die Doper is (die grootste Ou Testament profeet), sê Hy ook: ons wat nou self kan kies om Hom te volg, elkeen van ons in Sy Koninkryk (Nuwe Testam...  Read More
14 Julie 2021
July 14th, 2021
DagstukGenesis 11By die toring van Babel versprei die Here al die volke wat saam gewoon het van Noag se dae af.Hulle bouprojek was nie tot die Here se eer nie, maar, soos baie dinge vandag, vir hul ei...  Read More
13 Julie 2021
July 12th, 2021
DagstukPsalm 10Die vyand stook mense op om te plunder en te steel en kwaad te doen, selfs teen die regverdiges, dié wat die Here dien; maar die Here sien dit alles en Hy sal optree.Die Here is ‘n God ...  Read More
12 Julie 2021
July 12th, 2021
DagstukMatteus 10Dit is nie so maklik en sorgvry om die Here te dien nie!Trouens, die Here belowe vervolging en moeilike tye vir elkeen wat sy lewe vir Hom gee! Moet dus nie mense glo wat vertel ons l...  Read More
11 Julie 2021
July 11th, 2021
DagstukGenesis 10Die Here seën Noag se seuns, maar sy 2de oudste, Sem, is die een waaruit die Hebreërs gebore sou word.Jafet was die stamvader van die Europeërs en Gam, met sy seun Kanaän, was vervloe...  Read More
10 Julie 2021
July 10th, 2021
DagstukPsalm 9“Here, ek sal U prys met my hele hart. Ek sal vertel van al U wonderlike dade.”‭‭PSALMS‬ ‭9:2‬ ‭NLV‬‬Dawid sing tot die Here se eer en besef dat ongelowige vyande ‘n oordeel oor hulself ...  Read More
9 Julie 2021
July 9th, 2021
DagstukMatteus 9Die nuwe wyn in die nuwe wynsakke, is die goeie nuus wat Jesus kom verkondig het, en dit bevestig het deur dooies op te wek, verlamdes te maak loop, blindes te laat sien en stommes wee...  Read More
8 Julie 2021
July 8th, 2021
DagstukGenesis 9Die reënboog is die verbond wat die Here met ons sluit, dat Hy ons nie sal vernietig nie. Daar was nie voor Noag se tyd ‘n reënboog nie, want dit het nog nie gereën nie.Eers as dit reë...  Read More
7 Julie 2021
July 7th, 2021
DagstukPsalm 8As ek opkyk na die sterre, veral waar jy dit mooi kan sien, weg van stadsliggies, dan dink ek altyd aan die woorde wat Dawid gevra het as hy die hemelruim in die aand sien: Here, wat is ...  Read More
   NewerOlder