23 Junie 2021

Dagstuk
Genesis 4

Kain se offer word nie aanvaar nie, nie oor die aard van wat Abel of hyself offer nie, maar eerder oor die gesindheid van totale oorgawe en afhanklikheid van die jonger broer!
Tot vandag toe haat dié wat deur sonde gelei word, dié wat deur hulle liefde vir die Here gelei word!

Here mag ons U in volle oorgawe aanbid soos Abel dit gedoen het!
U is die Een wat die motief van ons harte raaksien!