13 Julie 2021

Dagstuk
Psalm 10

Die vyand stook mense op om te plunder en te steel en kwaad te doen, selfs teen die regverdiges, dié wat die Here dien; maar die Here sien dit alles en Hy sal optree.

Die Here is ‘n God van vrede, wat verdruktes op die regte manier sal bystaan.

Here, ons kom bid vir ons land waar mense tans buite beheer plunder en steel.
Sal U asseblief weer vrede en orde herstel.
U is Regverdig!