19 Julie 2021

Dagstuk
Psalm 12

Die Here belowe dat Hy dié wat reg doen sal beskerm teen dié wat lieg en bedrieg.
Die Here hou oor ons wag!
Hy sal nie toelaat dat bose mense aanhou wegkom met hul skelmstreke nie!

Here, U is in beheer in SA!
Laat die korrupte politici asb. ontbloot en vervolg word, en mag leiers eerbaar lewe.
U is ons Helper!