22 Julie 2021

Dagstuk
Psalm 13

Ons het ‘n vyand wat ons, volgens Joh. 10:10, wil kom moor, roof en by ons steel: dit is Satan.
Al smee die vyand planne teen ons, onthou:
“Maar ek maak self staat op u troue liefde. Ek wil juig omdat U my gered het. Ek wil sing tot eer van die Here omdat Hy vir my goed was.”
‭‭PSALMS‬ ‭13:6‬ ‭NLV‬‬

Here, ons kies vanoggend om tot U eer te sing!
U is vir ons goed!
Jesus, U is getrou!