4 Oktober 2021
October 4th, 2021
DagstukRomeine 10Al is die Jode die volk van God, is daar steeds net een manier van redding vir hulle: Jesus!“Want as jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die...  Read More
3 Oktober 2021
October 3rd, 2021
DagstukGenesis 38Die interessante storie van Juda en Tamar wys op die feit dat die Here selfs hierdie slegte omstandighede gebruik het om ‘n nageslag te verwek waaruit Jesus gebore sou word!Die Here k...  Read More
2 Oktober 2021
October 2nd, 2021
DagstukPsalm 37“Wees stil en weet Ek is die Here!”Hierdie “alfabet”-Psalm laat elke vers met die volgende letter van die Hebreeuse alfabet begin. (Dit gaan verlore in vertalings)… maar dis letterlik d...  Read More
1 Oktober 2021
October 1st, 2021
DagstukRomeine 9Al is die Jode die volk van die Here, met al Sy seën en voorspoed, mis hulle steeds die redding van die Here omdat hulle nie in Christus Jesus glo nie!Ons as heidene egter, wat nou in ...  Read More
30 September 2021
September 30th, 2021
DagstukGenesis 37Die Here gee vir Josef profetiese drome oor sy toekoms en die Here se planne met hom, maar hy deel die planne met sy broers.Soms sien jy iets, droom jy en hoor jy die Here oor jou toe...  Read More
29 September 2021
September 29th, 2021
DagstukPsalm 36In die Psalm maak Dawid ‘n duidelike onderskeid tussen die wat reg lewe en die goddelose boosdoeners.Hulle lot verskil!Jy is nie een wat in kwaad lewe nie, daarom seën die Here jou:“Wan...  Read More
28 September 2021
September 28th, 2021
DagstukRomeine 8Wonderlik!!!!“Ja, hoegenaamd niks daarbo of onder in die dieptes of elders in die skepping sal ons ooit kan skei van die liefde wat God in Christus Jesus ons Here vir ons het nie.”‭‭RO...  Read More
27 September 2021
September 27th, 2021
DagstukGenesis 36Esau word steeds geseën met die land Edom.Al het hy nie veel gedink van sy eersgebore-reg nie en dit toe aan Jakob vir kos verkoop, word hy steeds met baie seuns (‘n volk op sy eie) e...  Read More
26 September 2021
September 26th, 2021
DagstukPsalm 35As vervolging kom is dit altyd Satan wat mense gebruik om ons te benadeel, maar die Here is aan ons kant!Die wraak kom die Here toe; ons moet nie wreek nie!Here, ons het nodig dat U vir...  Read More
25 September 2021
September 25th, 2021
DagstukRomeine 7Paulus beskryf hier die dilemma van ons as Christen gelowiges: ons weet, volgens die wet, wat reg en verkeerd is, maar steeds doen ons sonde.Ons is in ‘n geestelike oorlogstryd vasgeva...  Read More
24 September 2021
September 24th, 2021
DagstukGenesis 35Jakob word deur die Here gelei om weg te trek van Sigem na Bet-El waar hy die Here ontmoet het!Daarna van Bet-El na Betlehem, waar Ragel sterf net na sy haar seun Ben-Oni noem!Maar ‘n...  Read More
23 September 2021
September 23rd, 2021
DagstukPsalm 34Verd 9 in die Engels sê:“Taste and see that the Lord is good…”Dawid besing die Here se goedheid hier omdat ons Sy redding ervaar, Sy voorsiening ondervind, Sy troue liefde deur Sy beske...  Read More
22 September 2021
September 22nd, 2021
DagstukRomeine 6Hoe wonderlik!Ons is nie meer slawe van sonde nie!!!In die geestelike oorlog waarin ons is, het ons oorwinning begin toe ons saam met Christus begrawe is met ons doop: dood vir sonde!O...  Read More
21 September 2021
September 21st, 2021
DagstukGenesis 34Sigem, ‘n inwoner van die dorp Sigem, verkrag die dogter van Jakob en Lea, Dina!Die seuns van Jakob, haar broers, onderhandel egter met die inwoners van Sigem ‘n huweliksooreenkoms:Di...  Read More
20 September 2021
September 20th, 2021
DagstukPsalm 33Ons kan tot eer van die Here sing en Hom loof want,Hy is die Waarheid!Hy het alles geskape!Hy hou alles in stand!Hy lei nasies!Hy voorsien enHy red!Dankie Here dat U getrou is in U redd...  Read More
19 September 2021
September 19th, 2021
DagstukRomeine 5Die wonderlike evangelie: die Goeie Nuus word hier opgesom!Ons almal is skuldig aan sonde vanaf Adam se sonde, maar in Jesus ons God wat mens geword het, sonder sonde en in ons plek ko...  Read More
18 September 2021
September 18th, 2021
DagstukGenesis 33Jakob ontmoet sy broer Esau na baie jare weer, en hy is totaal en al verras oor die hartlike ontvangs van sy broer wat hom op ñ stadium wou doodmaak.Jakob koop grond in Israel, wel to...  Read More
17 September 2021
September 17th, 2021
DagstukPsalm 32Ons is geseënd as ons die Here kies!As ons ‘n pad met die Here stap, omring Hy ons met Sy liefde!Maak jou keuse vandag om in verhouding met die Here te staan en met Hom te gesels in geb...  Read More
   NewerOlder