22 Oktober 2021
October 22nd, 2021
DagstukRomeine 16Paulus groet en seën sy vriende in Rome aan die einde van sy brief.Priscilla en Akwila staan altyd vir my uit.Want al is daar ‘n gemeente in hulle huis in Rome, het hulle Paulus ook i... Read More
21 Oktober 2021
October 21st, 2021
DagstukGenesis 44Die 11 broers se 2de tog na Egipte eindig in ‘n nagmerrie toe Josef sy silwerbeker in Benjamin se sak laat sit en hom toe laat arresteer.Juda (soos Jesus) offer om die straf eerder in... Read More
20 Oktober 2021
October 20th, 2021
DagstukPsalm 43“Stuur u lig en u waarheid; laat dit my lei. Laat dit my bring na u heilige berg, na die plek waar U woon.”PSALMS 43:3 NLVDie Psalmdigter vra vir Lig en Waarheid:Eintlik bid hy ... Read More
19 Oktober 2021
October 19th, 2021
DagstukRomeine 15Ons moet ander medegelowiges belangrik ag, en hulle hanteer soos ons hanteer wil word.Bid dus vir mekaar Paulus se seën toe:“Ek bid dat dié God wat aan ons ’n toekomsverwagting gee, d... Read More
18 Oktober 2021
October 18th, 2021
DagstukGenesis 43Jakob se seuns keer noodgedwonge weer terug na Egipte met Benjamin soos Josef dit beveel het.Hulle eet in Josef se paleis, nadat Simeon vrygelaat is.Daar kniel hulle voor hulle broer,... Read More
17 Oktober 2021
October 17th, 2021
DagstukPsalm 42“Soos ‘n hert smag na waterstrome so smag my siel na U, o God!”Hierdie lied was ‘n hoopvolle herfokus op God se getrouheid, in die lig van moeilike tye waardeur Israel gegaan het!Kom on... Read More
16 Oktober 2021
October 16th, 2021
DagstukRomeine 14In die kerk is daar verskillende geloofsoortuigings: een gelowige is oortuig dat sekere kos of drank of selfs optrede van ñ aard verkeerd is.Dis hoe die Heilige Gees hom of haar oortu... Read More
15 Oktober 2021
October 15th, 2021
DagstukGenesis 42Die hongersnood wat Egipte en omgewing getref het, het Jakob se 10 seuns Egipte toe gedryf.Daar kniel hulle voor Josef, soos in die droom wat hy gehad het.Hy verstaan hulle egter, maa... Read More
14 Oktober 2021
October 14th, 2021
DagstukPsalm 41Die Here se plan is om ons gesond te hou!Die vyand, Satan, se plan is om ons siek en verpletter te hou.Daarom moet ons as gelowiges die Here vertrou vir Goddelike genesing, meer nog… om... Read More
13 Oktober 2021
October 13th, 2021
DagstukRomeine 13Al stem ons nie vir die huidige regering nie moet ons steeds gehoorsaam aan hulle wees en vir hulle bid.Paulus skryf hierdie opdrag aan die Romeinse gelowiges en aan ons: Nero, een va... Read More
12 Oktober 2021
October 12th, 2021
DagstukGenesis 41Die Here gee vir Farao ‘n droom wat Josef met die Here saam kon uitlê.Josef stop egter nie net by die uitleg nie, maar kom ook na vore met ‘n goeie ekonomiese plan vir Egipte om ‘n ho... Read More
11 Oktober 2021
October 10th, 2021
DagstukPsalm 40Dawid, en ons, is so bewus van ons swakhede en tekortkominge, maar die Here…!“Maar mag almal wat U dien, vol vreugde en blydskap wees. Mag hulle wat by U hulp soek, voortdurend sê: “Die... Read More
10 Oktober 2021
October 10th, 2021
DagstukRomeine 12Liefde is waaroor hierdie wonderlike hoofstuk gaan!Ons is veronderstel om onsself as ‘n offer vir die Here aan ander mense te gee, deur vir hulle lief te wees op die manier wat Paulus... Read More
9 Oktober 2021
October 9th, 2021
DagstukGenesis 40“Om drome te verklaar is die werk van God” - JosefDie Here gee die dromer, Josef, ‘n kans om drome van ander uit te lê.Hierdie was in voorbereiding vir die droom van Farao wat hy sou ... Read More
8 Oktober 2021
October 8th, 2021
DagstukPsalm 39Dawid het besef dat ons lewens eintlik maar soos 'n asem is!Ons is verganklik, maar ons dien 'n Ewige God!Hy kan ons laat lewe:Hy kan ons nou in volheid laat lewe en dit laat geniet deu... Read More
7 Oktober 2021
October 7th, 2021
DagstukRomeine 11Die Jode is God se volk. Al gaan sommiges verlore omdat hulle nie Jesus erken nie, is daar altyd van hulle wat soos ‘n oorblyfsel die kern uitmaak wat glo in die Here.Dis hoekom die M... Read More
6 Oktober 2021
October 6th, 2021
DagstukGenesis 39Die Here was met Josef!Daarom seën hy Potifar se huis en later die tronkbewaarder, omdat Josef daar is.Josef dra die teenwoordigheid en salwing van die Here, wat ook aantreklik vir di... Read More
5 Oktober 2021
October 4th, 2021
DagstukPsalm 38Sover ek weet was Dawid nooit so beseer of siek soos wat hy hier in die Psalm skryf nie, en daarom dink ek praat hy eerder van hoe sonde hom laat voel.Dit laat hom voel soos iemand met ... Read More
Archive
2026
January
2 Jan 20253 Jan 20254 Jan 20265 Jan 20268 Jan 20267 Jan 20266 Jan 20269 Jan 202611 Jan 202610 Jan 202612 Jan 202613 Jan 202614 Jan 202615 Jan 202618 Jan 202617 Jan 202616 Jan 202621 Januarie 202620 Jan 202619 Jan 202622 Jan 202624 Jan 202623 Jan 202625 Januarie 202627 Jan 202626 Jan 202629 Jan 202628 Jan 202630 Jan 202631 Jan 2026
February
1 Feb 20262 Feb 20263 Feb 20264 Feb 20266 Feb 20265 Feb 20267 Feb 20269 Feb 20268 Feb 202610 Feb 202611 Feb 202613 Feb 202612 Feb 202615 Feb 202614 Feb 202616 Feb 202618 Feb 202619 Feb 202617 Feb 202620 Feb 202621 Feb 202622 Feb 202623 Feb 202624 Feb 202626 Feb 202625 Feb 202627 Feb 20261 Maart 202628 Feb 2026
March
2 Maart 20263 Maart 20264 Maart 20265 Maart 20267 Maart 20266 Maart 20268 Maart 20269 Maart 202610 Maart 202611 Maart 202613 Maart 202612 Maart 202614 Maart 202616 Maart 202615 Maart 202617 Maart 202618 Maart 202621 Maart 202620 Maart 202619 Maart 202622 Maart 202623 Maart 202624 Maart 202625 Maart 202626 Maart 202627 Maart 202628 Maart 202631 Maart 202630 Maart 202629 Maart 2026
