20 September 2021

Dagstuk
Psalm 33

Ons kan tot eer van die Here sing en Hom loof want,
Hy is die Waarheid!
Hy het alles geskape!
Hy hou alles in stand!
Hy lei nasies!
Hy voorsien en
Hy red!

Dankie Here dat U getrou is in U redding en beskerming van ons!
U is Almagtig!