17 September 2021

Dagstuk
Psalm 32

Ons is geseënd as ons die Here kies!
As ons ‘n pad met die Here stap, omring Hy ons met Sy liefde!

Maak jou keuse vandag om in verhouding met die Here te staan en met Hom te gesels in gebed, want dan sal jy die resultate in jou lewe sien.

Here, dankie dat ons onder U seën mag leef!
U is Guns wat oor ons skyn!