1 Oktober 2021

Dagstuk
Romeine 9

Al is die Jode die volk van die Here, met al Sy seën en voorspoed, mis hulle steeds die redding van die Here omdat hulle nie in Christus Jesus glo nie!
Ons as heidene egter, wat nou in Hom glo, word nou Sy volk!
Ons moet bly bid vir Israel sodat die Here se volk ook in Christus kan begin glo!

Here, ten spyte van al die seën, die Ou Testament, en U geskiedenis met U volk, gaan dit steeds oor geloof in Jesus!
Here, ons kan niks DOEN om gered te word behalwe om in U te glo nie!
Jesus U is die Naam bo alle name!