26 September 2021

Dagstuk
Psalm 35

As vervolging kom is dit altyd Satan wat mense gebruik om ons te benadeel, maar die Here is aan ons kant!
Die wraak kom die Here toe; ons moet nie wreek nie!

Here, ons het nodig dat U vir ons baklei in moeilike omstandighede waar mense teen ons draai en ons teëstaan en vals beskuldig.
Here, red U ons asb!
U is ons Redding!