28 September 2021

Dagstuk
Romeine 8

Wonderlik!!!!
“Ja, hoegenaamd niks daarbo of onder in die dieptes of elders in die skepping sal ons ooit kan skei van die liefde wat God in Christus Jesus ons Here vir ons het nie.”
‭‭ROMEINE‬ ‭8:39‬ ‭NLV‬‬

Hoekom kan niks ons skei van die liefde van Christus nie?
Want daar is geen veroordeling vir dié in Hom nie!
En ons lewe nou deur Sy Gees in Sy Liefde!

Here, dankie vir hierdie wonderlike hoofstuk van bevestiging van U liefde en genade!
U is Groot
U is Liefde!