28 Oktober 2021

Dagstuk
Genesis 46

Jakob se seën sien jy, as jy na die 70 mense kyk wat die begin van ñ nuwe volk was.
Hulle trek na Egipte en kry ñ stuk grond wat werk vir al hulle vee, en waar hulle nie die mense van Egipte sou pla nie.
Die Here begin iets nuuts met iets klein!

Here, ons kinders is vir U belangrik!
Mag ons soos Jakob, ons gesinne koester en veilig hou saam met U!
U is die God van Jakob!