2 November 2021

2 November 2021
Psalm 47

Al die nasies behoort aan die Here en almal behoort Hom te prys!
Laat ons dan Sy goeie nuus verkondig aan alle nasies, sodat hulle saam met ons Hom kan prys!

Jou roeping is om Sy Naam aan almal te gaan verkondig!

Here, ons behoort aan U en besef al die nasies moet deur ons hoor van U goedheid!
U is die God  van Abraham!