1 November 2021

Dagstuk
Markus 3

Jesus maak mense van oral oor gesond, wat na Hom toe kom en dit nog op die Sabbat!

Hy kies die 12 wat Hy sou leer om mense te genees en duiwels uit te dryf en te preek.
Jesus beskryf hierdie groter groep volgelinge van Hom Sy eintlike familie!

Here, dankie dat U ons vrymaak van Satan se demoniese bindinge en dat ons by U waarlik vry kan wees!
Here, help ons vandag stem vir geregtigheid en bewaak ons pragtige land!
U is God oor alles en almal!