8 November 2021

Dagstuk
Psalm 49

Almal gaan sterf!
Ryk mense kan die dood nie omkoop nie, maar ons kan vir ewig saam met die Here leef as ons Hom dien.
Moenie aardse goed jou fokus maak nie, maar besef dat daar ñ Lewe na die een is!!

Here, ons sien uit om saam met U ewig te leef!
U is die Lewe!