5 November 2021

Dagstuk
Psalm 48

Jerusalem word besing! Die stad van die Here, die Almagtige!
Op die berg Sion, staan Jerusalem met die tempel in die tyd van die Psalmdigter as die plek waar mense die Here ontmoet het.

Here, U is ons toevlug!
Ons bid vir die nuwe Jerusalem wat Johannes vir ons in Openbaring beskryf!
U is die God van vrede: die God van Jerusalem!