30 Oktober 2021

Dagstuk
Psalm 46

Wees stil en weet Ek is die Here!
Die Here se almag word besing!
Is dit nie wonderlik om te weet dat die Almagtige God van die heelal by ons is nie !!
Here, dankie dat U ons elke dag bewaak!
U is die Almagtige!