25 Maart 2022

Dagstuk
Jesaja 45

“Ek het Kores opgeroep om reg te doen. Ek self maak ’n pad waarop hy sal loop. Hy sal my stad herstel, en my ballinge bevry. Hy sal nie beloon word vir wat hy doen nie, sê die Here, die Almagtige.””
‭‭JESAJA‬ ‭45:13‬ ‭NLV‬‬

Dekades voor Kores gebore word, word sy naam en sy funksie, sy roeping, geprofeteer!
Die Here hou verseker die geskiedenis in Sy hand!

Here, dankie dat U ons waarsku en red as ons luister na U!
U is die Almagtige!