16 Maart 2022

Dagstuk
Jesaja 42

Hierdie Messiaanse profesie wys so duidelik op Jesus!
Hy was die Een gelei deur die Heilige Gees, om te doen wat Jesaja hier profeteer!
Daarom moet ons Hom besing en is daar gevolge as ons Hom nie aanbid nie!

Here, dankie dat U bediening so duidelik aangekondig is, jare voordat U aarde toe gekom het as Immanuel!
U is die Dienaar!