18 Maart 2022

Dagstuk
Psalm 92

Hierdie Psalm oor ons rusdag wys hoe ons ‘n sabbat moet aanpak:
“Dit is goed om die Here te dank, om u Naam te loof, Allerhoogste; om soggens u goedheid aan te kondig, en in die aand u getrouheid,”
‭‭PSALM 92:2-3‬ ‭NLV‬‬

Here, ek kies om my rusdag ‘n dag van lof te maak, waar dit met U begin en met U eindig!
Ons loof U Allerhoogste!