21 Maart 2022

Dagstuk
Psalm 93

Die Here is heilig en bo alles verhef!
Die natuur, die riviere, besing Sy grootheid!
In Sy troonkamer is Hy bo alle dinge!

Here, dankie dat U ons almagtige God is wat oor alles regeer en krag het om te heers!
U is die die Heiligheid!