27 Maart 2022

Dagstuk
Psalm 95

“Kom, laat ons sing tot eer van die Here! Laat ons juig oor die rots van ons redding!”
‭‭PSALM 95:1‬ ‭NLV‬‬

Die Here het Israel bewaar deur die woestyn se 40 jaar van hardkoppigheid en deur die eeue heen!

Dankie Here dat U ons oppas, meestal ten spyte van onsself!
U is ons Maker!
U het ons geskep!