23 Maart 2022

Dagstuk
Galasiërs 5

Paulus is gefrustreerd dat hierdie gemeente mislei is deur mense wat wetsonderhouding preek!
Hy weet en leer ons dat die Heilige Gees ons lewe moet beheer en vanuit ons geloof in Christus is ons vry van die wet en godsdiens!
“Ons lewe deur die Gees; daarom moet die Gees ook ons leefstyl bepaal.”
‭‭GALASIËRS‬ ‭5:25‬ ‭NLV‬‬

Here, dankie dat U ons leefstyl verbeter deur U liefde wat U Gees in ons lewe gee!
U is die Gees van vryheid en liefde!