2 April 2022

Dagstuk
Psalm 97

As die Ou Testament praat van “regverdiges”, is dit ons wat die Here dien, want ons is op ons eie nooit regverdig nie, maar deur die bloed van Jesus word ons regverdig gemaak!
Dis dus genade om regverdig genoem te word!
“Oor regverdiges skyn daar lig, en daar is blydskap vir hulle wat opreg is.”
‭‭PSALM 97:11‬ ‭NLV‬‬

Here, dankie dat U ons regverdig maak, ons wil nou opreg (uit ons harte uit) vir U kom sê dat ons U liefhet!
Ek loof ons Regverdig-Maker!